Cardmaking

Kaartjies deur Margy

Kief Kreatief – 658 Frederika st, Rietfontein Pretoria

Saterdag 26 Feb 2022, 9:00 – 12:30

Kom maak 3 pragtige kaartjies.

R110p/p betaalbaar in kontant by die aanbieder die oggend van die klas.

Bespreek asb voor vrydag sodat die “kits” opgemaak kan word.

Ekstra “kits” sal te koop wees teen R10 (slegs vir klas bywooners)

Besprekings – Margy – WhatsApp – 083 962 4343

Date

Feb 26 2022
Expired!

Time

09:00 - 12:30

Cost

R110

Location

Kief Kreatief
Rietfontein, Pretoria
Website
https://www.kiefkreatief.co.za

Organizer

Margy
Phone
0839624343

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *